Kalfiefees Hermanus Kunstefees
  • Tuis
  • Feesgids
  • Besprekings
  • Wie Is Ons
  • Kontak Ons

MENU


Kalfiefees Hermanus Kunstefees
  • Tuis
  • Feesgids
  • Besprekings
  • Wie Is Ons
  • Kontak Ons

MENU


  • Tuis
  • Feesgids
  • Besprekings
  • Wie Is Ons
  • Kontak Ons
Soek

Boekekuiers-reeks 2025 | Alles-in-Een Toegangskaartjie

BOEKEKUIER
1 AUG - 9 AUG
10:00 - 15:00

Beleef die magie van stories, skrywers en geselskap – met een kaartjie wat jou toegang gee tot al die onderstaande Boekekuiers....

Meer Inligting
Bespreek Nou

Wat lees my kind/kleinkind?

BOEKEKUIER
1 AUG, VRYDAG
10:00

Wat koop ek vir my kind/kleinkind om te lees? Hoe kry ek die kleinspan aan die lees? Kom luister na die raad van drie van ons...

Meer Inligting
Bespreek Nou

Evita@89 | Openingsaand

SATIRE
1 AUG, VRYDAG
19:00

Tannie Evita is net weke weg van 90. Nogsteeds die bekendste wit vrou in Suid-Afrika, glo sy nog vas dat ons moet onthou vanwaar...

Meer Inligting
Bespreek Nou

Liewe Heksie en die wals

KINDERTEATER
2 AUG, SATERDAG
10:00

LEVINIA TIEKIEDRAAI Met: Margit Meyer-Rödenbeck en Deon van Zyl Teks: Margit Meyer-Rödenbeck na gelang van Verna Vels se stories...

Meer Inligting
Bespreek Nou

Misdaad

BOEKEKUIER
2 AUG, SATERDAG
10:00

‘n Misdaad op elke boekrak Of dit fiksie of ‘n ware lewensdrama is, maak nie saak nie, wanneer daar ‘n misdaad gepleeg word,...

Meer Inligting
Bespreek Nou

Kry vir jou ‘n tux Thomas

KOMEDIE
2 AUG, SATERDAG
12:00

Kry vir jou 'n tux, Thomas. Skrywer: Retief Scholtz Met: Marion Holm en Dean John Smith. Vervaardig deur: Artist Warehouse in...

Meer Inligting
Bespreek Nou

Forte

DRAMA
2 AUG, SATERDAG
14:00

FORTE Teks & Regie: Pierre-André Viviers Emma Barker, ʼn wêreldbekende tjellis, sit al bykans ʼn jaar in ʼn donker kamer en...

Meer Inligting
Bespreek Nou

Nataniël In Concert

MUSIEK - KABARET
2 AUG, SATERDAG
16:00

NATANIËL IN CONCERT Nataniël bring sy nuutste stories, musiek en kostuums na Hermanus! Hy sing nuwe weergawes van immergroen...

Meer Inligting
Bespreek Nou

Pinotage & die Klank van Afrikaans – ’n Unieke sintuiglike reis.

WYN / KOS / MUSIEK / STORIES
2 AUG, SATERDAG
18:00

Pinotage & die Klank van Afrikaans – ’n Unieke sintuiglike reis In 2025 het ons vier redes om feestelik te wees: Kalfiefees...

Meer Inligting
Bespreek Nou

Churchil Naude en Die Wasgoedlyn

MUSIEK - STORIES
2 AUG, SATERDAG
18:00

Churchil Naude en Die Wasgoedlyn Koos Kombuis oor Churchil: “My gunsteling-rap-ster is ’n nuwe kalant van Mitchells Plain met...

Meer Inligting
Bespreek Nou

Marion Monroe

KOMEDIE
2 AUG, SATERDAG
19:00

Marion Monroe met MARION HOLM NB! Dit is nie ernstig nie, net snaaks Shakespeare het geskryf: “What’s in a name? That which we...

Meer Inligting
Bespreek Nou

Hoort

DRAMA / MUSIEK
3 AUG, SONDAG
11:00

HOORT Met: STEPHANIE BAARTMAN Regie: Elzabé Zietsman Musiek: Janine Neethling Teks: Stephanie Baartman Samesteller: Johann...

Meer Inligting
Bespreek Nou

Afrikaans My Hart

MUSIEK
3 AUG, SONDAG
15:00

Afrikaans my Hart Met Minette du Toit Pearce (mezzo-sopraan), Niël Rademan (bariton), Elna van der Merwe (klavier), Zanta...

Meer Inligting
Bespreek Nou

ADDICT

BOEKEKUIER
3 AUG, SONDAG
15:00

Addict Milton Schorr was skaars 17-jaar oud toe hy vir die eerste maal heroïen ingespuit het, maar dit was helaas nie sy eerste...

Meer Inligting
Bespreek Nou

Rooidag

MUSIEK
3 AUG, SONDAG
17:00

Rooidag: N.P. van Wyk Louw getoonset en gesing Die US Woordfees-wenner vir beste musiekgedrewe produksie in 2018. N.P. van Wyk...

Meer Inligting
Bespreek Nou

Karoolady

KABARET
4 AUG, MAANDAG
12:00

Na die depressie van 1930 gaan werk sy in Kaapstad. As hoofhuishoudster is dit omtrent landuit vir 'n meisie van die Karoo. Maar...

Meer Inligting
Bespreek Nou

I can buy myself flowers

COMEDY
4 AUG, MAANDAG
18:00

Erika Breytenbach performs in Mike van Graan’s I CAN BUY MYSELF FLOWERS Taking its name from Miley Cyrus’ song that became an...

Meer Inligting
Bespreek Nou

Vrou, Vrouer, Vrouste

WOORDKUNS / MUSIEK
5 AUG, DINSDAG
11:00

Petronel Baard en Lidi de Waal is 'n vrolike en kunstige kombinasie. Hulle laat jou lag en 'n gevoelige traan pik gelyk met...

Meer Inligting
Bespreek Nou

Antjie Krog

BOEKEKUIER
5 AUG, DINSDAG
18:00

Binnerym van bloed Een van ons grootste literêre ikone, Antjie Krog, skryf in Die binnerym van bloed, oor die komplekse...

Meer Inligting
Bespreek Nou

Marinda Kook ‘n Storm Los

KOOK KOMEDIE / BOEKEKUIER
6 AUG, WOENSDAG
12:00

Marinda Engelbrecht kook ‘n storm los tydens haar nuutste boekvrystelling. Marinda gaan ons gaste bederf met ‘n paar disse uit...

Meer Inligting
Bespreek Nou

Breyten Breytenbach-huldiging

BOEKEKUIER
6 AUG, WOENSDAG
17:00

Breyten word onthou Een van ons land se grootste geeste het op 24 November 2024 gesterf: Breyten Breytenbach - digter, aktivis,...

Meer Inligting
Bespreek Nou

Living in colour

WOORDKUNS / MUSIEK
6 AUG, WOENSDAG
19:00

Come experience A Sensory Journey Through Art, Music, Movement and more. This stage production showcases the incredible talents...

Meer Inligting
Bespreek Nou

Sakeontbyt: Our Long Walk To Economic Freedom

BESPREKING | DEBAT
7 AUG, DONDERDAG
9:00

Sakeontbyt met Johan Fourie: Hoekom leef ons beter as ons voorsate? Gespreksleier: Richard Grey Johan Fourie verken die...

Meer Inligting
Bespreek Nou

Verlangebos

WOORDKUNS / MUSIEK
7 AUG, DONDERDAG
12:00

VERLANGEBOS Kom verwonder jou aan die skoonheid van die Afrikaanse Woord en Lied. Die ou juweel, “My Sarie Marais”, kry ‘n...

Meer Inligting
Bespreek Nou

Kameras konserte & kleedkamer stories…

KOMEDIE
7 AUG, DONDERDAG
14:00

Kameras, konserte & kleedkamerstories Die vertonig is ’n klets en skets konsert en Lizz vertel van die woelinge en waansin,...

Meer Inligting
Bespreek Nou

Hortjies dig

DRAMA
7 AUG, DONDERDAG
18:00

Hortjies dig - die storie van digter Peter Blum (Ter viering van Peter Blum se 100ste geboorteherdenking) In die vyftigs word...

Meer Inligting
Bespreek Nou

Hans bars die Bioborrel

KOMEDIE
8 AUG, VRYDAG
10:00

HANS BARS DIE BIOBORREL Boek: Rudie van Rensburg Verwerking: Wim Vorster Regie: Émil Haarhoff en Barend Mynhardt Met: Tiaan...

Meer Inligting
Bespreek Nou

Vrou met 27 kinders

DRAMA
8 AUG, VRYDAG
12:00

Eenvrouvertoning met: Petru Wessels Regie: Carel Trichardt Hoe ver strek ’n ma se liefde – selfs as haar kinders van hout gemaak...

Meer Inligting
Bespreek Nou

Liefde is… Romanseskrywers

BOEKEKUIER
8 AUG, VRYDAG
14:00

Liefde is, Romanseskrywers Elsa Winckler, Malene Breytenbach, Ilse Beukes en Alicia Hanekom is kenners van die liefde, veral die...

Meer Inligting
Bespreek Nou

Glasiewynfontein

MUSIEK - STORIES
8 AUG, VRYDAG
14:00

Dit is 2025, saammet Kalfiefees 25 vier Jak de Priester sy 23ste jaar in die Afrikaanse musiekbedryf. Dit is ook die jaar waarin...

Meer Inligting
Bespreek Nou

Swerwersongs

MUSIEK - STORIES
8 AUG, VRYDAG
16:00

SWERWERSONGS MET PIETMAN GELDENHUYS EN ANNA DAVEL Pietman Geldenhuys en Anna Davel se paaie kruis al vir jare. Op verhoë waar...

Meer Inligting
Bespreek Nou

Ontdoos

KABARET | DEBUUT
8 AUG, VRYDAG
18:00

ONTDOOS 'n Kabaret met Elzabé Zietsman en Tony Bentel op klavier. Teks: Johann Slabbert. Wilma Van Brakel is 'n kontroversiële...

Meer Inligting
Bespreek Nou

Die Kaalkopwaarheid – DKW en Die Wasgoedlyn

MUSIEK - STORIES
8 AUG, VRYDAG
20:00

Die Kaalkop Waarheid (DKW) & Hanru Niemand aan die Wasgoedlyn Die Kaalkop Waarheid (DKW) is almal wat weet se gunsteling...

Meer Inligting
Bespreek Nou

The Incredible Journey of Tinkerbell van Tonder

MUSIEKTEATER
9 AUG, SATERDAG
10:00

The Incredible Journey of Tinkerbell van Tonder Geskryf en opgevoer deur: Amanda Strydom Klavier: Coenraad Rall Die kind se naam...

Meer Inligting
Bespreek Nou

Dana en Bun gesels

BOEKEKUIER
9 AUG, SATERDAG
10:00

Dana en Bun gesels Dana Snyman se Seun en Bun Booyens se Troep vertel verskillende stories van dieselfde tydperk in ons land se...

Meer Inligting
Bespreek Nou
Laai meer vertonings
Afrikaans Amptelik 100

Kontak ons

T: +27 (0)61 520 9041 | E:

  • Follow
  • Follow
© Kalfiefees Hermanus | WEBSITE BY: UKUYILA
×


Feesgids

Besprekings

Wie is ons

Kontak ons

  • Follow
  • Follow
Kalfiefees Hermanus Kunstefees

WhatsApp ons