NATANIËL IN CONCERT
Nataniël bring sy nuutste stories, musiek en kostuums na Hermanus!
Hy sing nuwe weergawes van immergroen treffers, ook ongewone ontdekkings en mees belangrik, oorspronklike melodieë uit sy eie pen.
Vrae, antwoorde, humor, herinneringe, skok, hartseer, twyfel en wyshede vorm alles deel van sy unieke kyk na die wêreld en sy inwoners.
Hy deel die verhoog met pianis Marcel Dednam.
Tydsduur: 90 min
Geen kinders onder 14