Liefde is… Romanseskrywers

Liefde is… Romanseskrywers

Liefde is, Romanseskrywers Elsa Winckler, Malene Breytenbach, Ilse Beukes en Alicia Hanekom is kenners van die liefde, veral die romantiese soort! Om ‘n liefdesverhaal, vernaam ‘n Romanza te skryf, lyk dalk heel maklik en resepmatig, maar ons weet dit is nie. Ons vra...
Dana en Bun gesels

Dana en Bun gesels

Dana en Bun gesels Dana Snyman se Seun en Bun Booyens se Troep vertel verskillende stories van dieselfde tydperk in ons land se geskiedenis. Dana brei in Seun uit oor dinge waaroor hy nie graag voorheen geskryf het nie, en in Troep gee Bun ‘n stem aan honderde soldate...
Tannie Maria kom maak ‘n draai

Tannie Maria kom maak ‘n draai

Tannie Maria kom maak ‘n draai Almal se gunsteling “agony aunt” en leunstoelspeurder kom kuier in die Overstrand. Sally Andrew, skrywer van die gewilde Tannie Maria-reeks en nou ook van die wonderlike resepteboek, Recipes to live for: A Tannie Maria Cookbook, gesels...
ADDICT

ADDICT

Addict Milton Schorr was skaars 17-jaar oud toe hy vir die eerste maal heroïen ingespuit het, maar dit was helaas nie sy eerste kennismaking met dwelms nie. Sigarette, alkohol, dagga, Mandrax, LSD, Ecstasy en crack was als op die spyskaart, met winkeldiefstal en...
Antjie Krog

Antjie Krog

Binnerym van bloed Een van ons grootste literêre ikone, Antjie Krog, skryf in Die binnerym van bloed, oor die komplekse verhouding tussen haar en haar skrywersma, Dot Serfontein. Dis haar persoonlikste boek nóg, wat ondere andere die kreatiewe invloed, ideologiese...