Tannie Evita is net weke weg van 90. Nogsteeds die bekendste wit vrou in Suid-Afrika, glo sy nog vas dat ons moet onthou vanwaar ons kom, sodat ons die toekoms kan omhels en beter maak. As ANC lid besef sy hoe belangrik haar Luthuli-huis kombuis is: die pad na ‘n...