Afrikaans 100

Afrikaans 100

Afrikaans 100 met Lizz Meiring is die nuwe solo-produksie wat die 100-jarige bestaan van Afrikaans as amptelike taal vier. Lizz het die oorspronklike idee gehad en al vir maande lank is sy besig met die navorsing en samestelling van die vertoning – alles om ‘n...
Kameras konserte & kleedkamer stories…

Kameras konserte & kleedkamer stories…

Kameras, konserte & kleedkamerstories Die vertonig is ’n klets en skets konsert en Lizz vertel van die woelinge en waansin, die tragedies en triomfe , die chaos en kreatiwiteit , die beroemdes en berugtes , die vreugdes en vertwyfelings van ’n lewe as aktrise. Sy...
Hans bars die Bioborrel

Hans bars die Bioborrel

HANS BARS DIE BIOBORREL Boek: Rudie van Rensburg Verwerking: Wim Vorster Regie: Émil Haarhoff en Barend Mynhardt Met: Tiaan Slabbert Eers was daar Hans steek die rubicon oor, toe Hans gee vir Herklaas horings en nou is daar Hans bars die bioborrel! Huis Madeliefie...
Bacchus tot Bekker

Bacchus tot Bekker

Bachus tot Bekker Regie: Tobie Cronjé Met: Amore Bekker Stories deur: Andre P Brink, Celia du Toit, Emil Joubert, Braam van der Vyver en meer. Is dit moontlik om iemand te vertrou wat nie wyn drink nie? Miskien……? Hoekom sal jy nooit weer ‘n glas rooiwyn met ‘n muggie...
Kry vir jou ‘n tux Thomas

Kry vir jou ‘n tux Thomas

Kry vir jou ‘n tux, Thomas. Skrywer: Retief Scholtz Met: Marion Holm en Dean John Smith. Vervaardig deur: Artist Warehouse in opdrag van Innibos en Vryfees Tessa Slabbert is nie onder ‘n kalkoen uitgebroei nie. Sy wéét vanaand se funksie, en die belaglike...