Bacchus tot Bekker

Genre: KOMEDIE

Let asb: Die ‘Bespreek Nou’ skakel maak ‘n nuwe blad oop

Datum

9 AUG, SATERDAG

Tyd

14:00

Venue

Sandbaaisaal

Prys

R220.00 / R150.00

Tydsuur

75 min

Ouderdomsbeperking

PG10

Bachus tot Bekker
Regie: Tobie Cronjé
Met: Amore Bekker
Stories deur: Andre P Brink, Celia du Toit, Emil Joubert, Braam van der Vyver en meer.

Is dit moontlik om iemand te vertrou wat nie wyn drink nie? Miskien……? Hoekom sal jy nooit weer ‘n glas rooiwyn met ‘n muggie in drink nie? In hierdie viering van die druppels van die druif ontmoet jy Bachus wat hierdie nektar mildelik met ons deel. Van Papsak tot Pinotage, Chardonnay tot Chenin Blanc kom lag, pik ‘n traan en drink ‘n glasie wyn. Tjorts!!
Jy het haar gehoor, nou kan jy haar sien, Amore sonder grense.

Pinotage 100 Wynproe voor vertoning

Tydsduur: 75 min

10 jaar en ouer

Nog vertonings in hierdie genre