Come experience A Sensory Journey Through Art, Music, Movement and more. This stage production showcases the incredible talents of these local women, and to name just a few, featuring: Anneline Hugo – Music, Marhette van Huysteen – Drama & Prose, Nadine Claassen –...
VERLANGEBOS Kom verwonder jou aan die skoonheid van die Afrikaanse Woord en Lied. Die ou juweel, “My Sarie Marais”, kry ‘n amperse jazz-baadjie en André Terblanché se innige vertolking daarvan roer die hartsnare. Volksmusiek – ou wysies en woorde – kry...
Petronel Baard en Lidi de Waal is ‘n vrolike en kunstige kombinasie. Hulle laat jou lag en ‘n gevoelige traan pik gelyk met stories wat kunstig verpak is uit hul lewenservaring. Nie alleen is hul twee, besonderse unieke karakters nie, maar vol diepte en...