Vrou, Vrouer, Vrouste

Genre: WOORDKUNS | MUSIEK

Let asb: Die ‘Bespreek Nou’ skakel maak ‘n nuwe blad oop

Datum

5 AUG, DINSDAG

Tyd

11:00

Venue

NG Kerk, Hermanus

Prys

R200.00

Tydsuur

80 min

Ouderdomsbeperking

All Ages

Petronel Baard en Lidi de Waal is ‘n vrolike en kunstige kombinasie. Hulle laat jou lag en ‘n gevoelige traan pik gelyk met stories wat kunstig verpak is uit hul lewenservaring. Nie alleen is hul twee, besonderse unieke karakters nie, maar vol diepte en sielvolle humor in wat hul aanbied saam.

“Vrou, Vrouer, Vrouste” is geen uitsondering op die hoë standaard van hul kunsgevulde samesyn nie. Dit is in Lidi se woorde: “‘n Snaakse, sad, hopelose, hoopvolle woord-, kuns- en musiekreis na jou vredevolle self.

Vrou, Vrouer, Vrouste – Kom ontborstrok!

Tydsduur: 80 min

Geen ouderdomsbeperking

Nog vertonings in hierdie genre