Hortjies dig

Hortjies dig

Hortjies dig – die storie van digter Peter Blum (Ter viering van Peter Blum se 100ste geboorteherdenking) In die vyftigs word Peter Blum geloof as die belangrikste digterstem van die dekade, maar sommige vind sy werk “dekadent” en praat van ‘n “maaierkultus” in...
Vrou met 27 kinders

Vrou met 27 kinders

Eenvrouvertoning met: Petru Wessels Regie: Carel Trichardt Hoe ver strek ’n ma se liefde – selfs as haar kinders van hout gemaak is? Gebaseer op ’n ware verhaal, bring Petru Wessels lewe aan hierdie roerende eenvroustuk deur Ludmilla Bollow. ’n Kinderlose vrou, ’n...
Seun

Seun

SEUN REGISSEUR: Nico Scheepers AKTEUR: Wilhelm van der Walt BOEK: Dana Snyman TEKS: Johann Smit VERVAARDIGERS: Leftfoot Theatre Productions Vir baie mens was die 1980’s gewoon ‘n dekade soos al die ander – die van braaivleis, rugby, sonskyn en Chevrolet. Vir hulle was...
Forte

Forte

FORTE Teks & Regie: Pierre-André Viviers Emma Barker, ʼn wêreldbekende tjellis, sit al bykans ʼn jaar in ʼn donker kamer en staar na haar gewese man se tjello. Sy kan haarself net nie so ver kry om weer musiek te maak nie. Alhoewel haar man siek was, is sy oortuig...