Glasiewynfontein

Genre: MUSIEK | STORIES

Let asb: Die ‘Bespreek Nou’ skakel maak ‘n nuwe blad oop

Datum

8 AUG, VRYDAG

Tyd

14:00

Venue

Sandbaaisaal

Prys

R220.00 | R150.00

Tydsuur

70 Min

Ouderdomsbeperking

GEEN

Dit is 2025, saammet Kalfiefees 25 vier Jak de Priester sy 23ste jaar in die Afrikaanse musiekbedryf. Dit is ook die jaar waarin Afrikaans 100 jaar as amptelike taal van Suid-Afrika vier. Jak de Priester het in sy pad as sanger al ’n paar treffers geskryf – elke lied vertel ’n storie van ekstase, verlange, en romanse Soms komies, soms hartseer. In sy nuutste vertoning bring Jak al die elemente van die bioskoop na die verhoog. Dit is vol drama en humor. Dit is die perfekte manier om Afrikaans se 100 jaar saam te vier, saam met Jak de Priester wat jou na Glasiewynfontein neem – ’n wêreld vol musiek, stories, en ’n bietjie van alles wat Afrikaans maak wat dit is.

Pinotage 100 Wynproe voor vertoning

Tydsduur: 70 min

Geen ouderdombeperking

Nog vertonings in hierdie genre