Coffee Snobs

Genre: MUSIEK - STORIES

Let asb: Die ‘Bespreek Nou’ skakel maak ‘n nuwe blad oop

Datum

9 AUG, SATERDAG

Tyd

20:00

Venue

Sandbaaisaal

Prys

R220.00 / R150.00

Tydsuur

70 min

Ouderdomsbeperking

Geen

Coffee Snobs

Trein na Pretoria vertel die lewensverhaal van ’n vrou en elke fase van haar lewe word ingekleur met musiek: Van ’n onskuldige meisie met groot drome tot die avonture van ’n jong vrou wat die wêreld en vryheid omhels; van verlief raak en trou tot moederskap – die wonderlikste ontnugtering; van ouer en groter word (maar nooit oud nie) tot die seerste seer om vir oulaas tot siens te sê. Hierdie musikale reis met ’n mooi einde is gegrond op ’n ware verhaal: dié van elke dogter, jong vrou, ma en ouma.

Pinotage 100 Wynproe voor vertoning

Tydsduur: 70 min

Geen ouderdomsbeperking

Nog vertonings in hierdie genre