Karoolady

Karoolady

Na die depressie van 1930 gaan werk sy in Kaapstad. As hoofhuishoudster is dit omtrent landuit vir ‘n meisie van die Karoo. Maar ons plaasmeisie vind gou die lady in haar en dans deur die strate! Sy is terug plaas toe en die jonkmans begin spoedig opsitkers hou....