Die Vyftigers

Die Vyftigers

Die VYFTIGERS – Neil Sandilands, Schalk Joubert, Gian Groen en Abel Kraamsaal Hierdie jaar is Afrikaans amptelik 100 jaar oud en dit is die 25ste jaar wat Kalfiefees gehou word. Neil Sandilands, Schalk Joubert, Gian Groen & Abel Kraamsaal het pas hulle 50ste...
Hartsbriewe

Hartsbriewe

HARTSBRIEWE met Hannes van Wyk en Coenraad Rall Maak gereed vir ’n oggend vol lag, warmte en ’n bietjie romanse met Hartsbriewe! Met betowerende musiek deur Coenraad Rall as pianis, en Hannes van Wyk wat ’n heerlike versameling briewe voorlees wat die snaakse,...
Swerwersongs

Swerwersongs

SWERWERSONGS MET PIETMAN GELDENHUYS EN ANNA DAVEL Pietman Geldenhuys en Anna Davel se paaie kruis al vir jare. Op verhoë waar klomp kunstenaars saam musiek maak, langs ‘n kuiervuur tydens ‘n feestelikheid, by troues van vriende, begrafnisse van musieklegendes en...
Die Kaalkopwaarheid – DKW en Die Wasgoedlyn

Die Kaalkopwaarheid – DKW en Die Wasgoedlyn

Die Kaalkop Waarheid (DKW) & Hanru Niemand aan die Wasgoedlyn Die Kaalkop Waarheid (DKW) is almal wat weet se gunsteling oorspronklike Afrikaanse ‘folk’ band wat sy ontstaan in Pretoria het. Die lede bestaan uit Nardus du Plooy (liedjieskrywer), Christo Strauss...
Coffee Snobs

Coffee Snobs

Coffee Snobs Trein na Pretoria vertel die lewensverhaal van ’n vrou en elke fase van haar lewe word ingekleur met musiek: Van ’n onskuldige meisie met groot drome tot die avonture van ’n jong vrou wat die wêreld en vryheid omhels; van verlief raak en trou tot...