Afrikaans My Hart

Genre: MUSIEK

Let asb: Die ‘Bespreek Nou’ skakel maak ‘n nuwe blad oop

Datum

3 AUG, SONDAG

Tyd

15:00

Venue

NG Kerk, Hermanus

Prys

R220.00

Tydsuur

70 min

Ouderdomsbeperking

Alle Ouderdomme

Afrikaans my Hart

Met Minette du Toit Pearce (mezzo-sopraan), Niël Rademan (bariton), Elna van der Merwe (klavier), Zanta Hofmeyr (viool) Jeanne-Louise Moolman (altviool), Susan Mouton (tjello).

Afrikaans as amptelike landstaal word vanjaar 100 jaar oud. Die Kalfiefees vier hierdie jaar die taal as deel van ons erfenis met ‘n konsert gevul met klassieke sowel as populȇre liedere uit ons pragtige musiekskat. Die gevierde klassieke musiekgroep Take Four begelei die sangers.

Tydsduur: 70 min

Geen ouderdomsbeperking

Nog vertonings in hierdie genre