Sakeontbyt met Johan Fourie: Hoekom leef ons beter as ons voorsate?
Gespreksleier: Richard Grey
Johan Fourie verken die ekonomiese landskap wat strek van die migrasie uit Afrika 100 000 jaar gelede tot en met vandag.
Skatryk is ’n boeiende reis deur die geskiedenis wat ons wys hoe welvaart geskep en uitgebou word. Hoekom floreer een groep, maar ’n ander bly ’n sukkelbestaan voer?
Hoekom is ons ryker as ons voorsate?
Eon de Vos kuier saam met Johan en vra ook vrae aan ander lede van die paneel.
Ontbyt ingesluit
Tydsduur: 90 min
Ouderdomsbeperking: Geen