Sakeontbyt: Our Long Walk To Economic Freedom

Sakeontbyt: Our Long Walk To Economic Freedom

Sakeontbyt met Johan Fourie: Hoekom leef ons beter as ons voorsate? Gespreksleier: Richard Grey Johan Fourie verken die ekonomiese landskap wat strek van die migrasie uit Afrika 100 000 jaar gelede tot en met vandag. Skatryk is ’n boeiende reis deur die geskiedenis...