Hans bars die Bioborrel

Genre: KOMEDIE

Let asb: Die ‘Bespreek Nou’ skakel maak ‘n nuwe blad oop

Datum

8 AUG, VRYDAG

Tyd

10:00

Venue

NG Kerk, Hermanus

Prys

R180.00

Tydsuur

90 min

Ouderdomsbeperking

Alle Ouderdomme

HANS BARS DIE BIOBORREL
Boek: Rudie van Rensburg
Verwerking: Wim Vorster
Regie: Émil Haarhoff en Barend Mynhardt
Met: Tiaan Slabbert

Eers was daar Hans steek die rubicon oor, toe Hans gee vir Herklaas horings en nou is daar Hans bars die bioborrel! Huis Madeliefie word deur die staat se vlak 5-inperking in die gesig gestaar. Hans besef teen dié virus groei geen kruid nie, maar die drakoniese reëls van die tehuis se interne bevelsraad kry nie vatplek by Hans en kie nie. Voorts is Hans oor die hoof gesien as leier van dié raad. Altoon Ahlers, befaamde akteur van weleer, neem die leisels. Hans se plan om die inwoners met die verbode vrug se sap aan sy kant te kry, boemerang sleg. Hy sal Ahlers op ’n ander manier moet onttroon . . .

Tydsduur: 90 min

Geen ouderdombeperking

Nog vertonings in hierdie genre