Swerwersongs

Swerwersongs

SWERWERSONGS MET PIETMAN GELDENHUYS EN ANNA DAVEL Pietman Geldenhuys en Anna Davel se paaie kruis al vir jare. Op verhoë waar klomp kunstenaars saam musiek maak, langs ‘n kuiervuur tydens ‘n feestelikheid, by troues van vriende, begrafnisse van musieklegendes en...
Die Kaalkopwaarheid – DKW en Die Wasgoedlyn

Die Kaalkopwaarheid – DKW en Die Wasgoedlyn

Die Kaalkop Waarheid (DKW) & Hanru Niemand aan die Wasgoedlyn Die Kaalkop Waarheid (DKW) is almal wat weet se gunsteling oorspronklike Afrikaanse ‘folk’ band wat sy ontstaan in Pretoria het. Die lede bestaan uit Nardus du Plooy (liedjieskrywer), Christo Strauss...
88

88

‘n Klavier het 88 note, maar selfs twéé klaviere op een verhoog is nie genoeg vir die vinnige vingers van hierdie twee Suid-Afrikaanse klavier-legendes nie. Gehore het gevra, en Rocco de Villiers en Coenie de Villiers het geluister. Dié twee Viljees span hulle...
Nataniël In Concert

Nataniël In Concert

NATANIËL IN CONCERT Nataniël bring sy nuutste stories, musiek en kostuums na Hermanus! Hy sing nuwe weergawes van immergroen treffers, ook ongewone ontdekkings en mees belangrik, oorspronklike melodieë uit sy eie pen. Vrae, antwoorde, humor, herinneringe, skok,...
Churchil Naude en Die Wasgoedlyn

Churchil Naude en Die Wasgoedlyn

Churchil Naude en Die Wasgoedlyn Koos Kombuis oor Churchil: “My gunsteling-rap-ster is ’n nuwe kalant van Mitchells Plain met die naam Churchil Naudé (met een “l” om hom van Winston Churchill te onderskei). Hierdie ou kan nog groot gaan in ons taal se musiek; groter...