Addict Milton Schorr was skaars 17-jaar oud toe hy vir die eerste maal heroïen ingespuit het, maar dit was helaas nie sy eerste kennismaking met dwelms nie. Sigarette, alkohol, dagga, Mandrax, LSD, Ecstasy en crack was als op die spyskaart, met winkeldiefstal en...
Binnerym van bloed Een van ons grootste literêre ikone, Antjie Krog, skryf in Die binnerym van bloed, oor die komplekse verhouding tussen haar en haar skrywersma, Dot Serfontein. Dis haar persoonlikste boek nóg, wat ondere andere die kreatiewe invloed, ideologiese...
Breyten word onthou Een van ons land se grootste geeste het op 24 November 2024 gesterf: Breyten Breytenbach – digter, aktivis, dramaturg, kunstenaar, se nalatenskap is op vele vlakke ongeëwenaard en die kultuurlandskap is vir altyd armer sonder hom. Verskeie...