The Incredible Journey of Tinkerbell van Tonder

Genre: MUSIEKTEATER

Let asb: Die ‘Bespreek Nou’ skakel maak ‘n nuwe blad oop

Datum

9 AUG, SATERDAG

Tyd

10:00

Venue

NG Kerk, Hermanus

Prys

R200.00

Tydsuur

70min

Ouderdomsbeperking

PG16

The Incredible Journey of Tinkerbell van Tonder

Geskryf en opgevoer deur: Amanda Strydom

Klavier: Coenraad Rall

Die kind se naam was Isabella Dolorosa van Tonder, maar haar Granny het haar Tinkerbell genoem.

Amanda Strydom as Nella Petersen vertel ’n storie van hoop, wonderlike avonture, selfontdekking, en oplaas tuiskoms na jou komvandaan, verweef met musiek wat verwerk is en begelei word deur haar pianis, Coenraad Rall. “Life is a journey, wie is djy nou om die transport te question?” In Afrikaans, Engels, Khoi, Frans en Nederlands.

‘n Egte feëverhaal uit die Suiderland met ‘n klomp kinkels.

Die produksie is bekroon met die Woordtrofee by die Stellenbosch Toyotafees vir Beste Musiekproduksie.

Tydsduur: 70 min

Ouderdomsbeperking: Geen onder 16

Nog vertonings in hierdie genre

No Post Found.