Tannie Maria kom maak ‘n draai

Genre: BOEKEKUIER

Let asb: Die ‘Bespreek Nou’ skakel maak ‘n nuwe blad oop

Datum

9 AUG, SATERDAG

Tyd

14:00

Venue

Ouditorium / Banketsaal

Prys

R50.00

Tydsuur

60min

Ouderdomsbeperking

GEEN

Tannie Maria kom maak ‘n draai

Almal se gunsteling “agony aunt” en leunstoelspeurder kom kuier in die Overstrand. Sally Andrew, skrywer van die gewilde Tannie Maria-reeks en nou ook van die wonderlike resepteboek, Recipes to live for: A Tannie Maria Cookbook, gesels met Susan Booyens oor die gewildheid van haar reeks én haar voorliefde vir lekker kos. Kom eet ‘n stukkie melktert saam!

Tydsduur: 60 min

Geen ouderdomsbeperking

Nog vertonings in hierdie genre