Geheim Van Nantes

Genre: FLIEKFEES / ROMANTIESE DRAMA

Let asb: Die ‘Bespreek Nou’ skakel maak ‘n nuwe blad oop

Datum

1 AUG, VRYDAG

Tyd

13:00

Venue

Romantiques Cinema

Prys

R95.00

Tydsuur

1 h 36 min

Ouderdomsbeperking

Alle Ouderdomme

Regisseur: Dirk de Villiers

Produksieleier: Elmo de Witt, Tommie Meyer, Ben Vlok

Draaiboek: Dirk de Villiers, Sakkie du Plessis

Die Geheim van Nantes is ‘n Afrikaanse rolprent wat op 24 November 1969 vrygestel is.

Dit is gebaseer op ‘n radioverhaal met dieselfde naam, wat vanaf 1973 tot 1974 op Springbokradio uitgesaai is. Die rolprent is vervaardig deur Elmo de Witt, Tommie Meyer en Ben Vlok, met Dirk de Villiers as regisseur.

Die hoofrolle word vertolk deur Pieter Hauptfleisch, Leonie Ross en Francois de Bruyn.

Genre: Hierdie rolprent is ‘n romantiese drama.

Tydsduur: 1 h 36 min

Prys: R95/P

Ouderdomsbeperking: Dit het geen ouderdomsbeperkings nie en is geskik vir die hele gesin.

Nog vertonings in hierdie genre

No Post Found.