Beleef die magie van stories, skrywers en geselskap – met een kaartjie wat jou toegang gee tot al die onderstaande Boekekuiers.
Let wel:
Hierdie alles-in-een kaartjie gee jou algemene toegang tot al 8 Boekekuiers. Geen aparte besprekings nodig vir elke sessie nie – wys eenvoudig jou kaartjies by die ingang van elke gesprek.
Hierdie kaartjie sluit algemene toegang in tot die volgende sessies:
Program:
Wat lees my kind/kleinkind?
Vrydag 1 Augustus 2025 | 10:00 – 11:00
Misdaad
Saterdag 2 Augustus 2025 | 10:00 – 11:00
ADDICT
Sondag 3 Augustus 2025 | 15:00 – 16:00
Antjie Krog
Dinsdag 5 Augustus 2025 | 18:00 – 19:00
Breyten Breytenbach-huldiging
Woensdag 6 Augustus 2025 | 17:00 – 18:00
Liefde is | Romanseskrywers
Vrydag 8 Augustus 2025 | 14:00 – 15:00
Dana en Bun gesels
Saterdag 9 Augustus 2025 | 10:00 – 11:00
Tannie Maria kom maak ‘n draai
Saterdag 9 Augustus 2025 | 14:00 – 15:00