Kom maak jou eie Musiekvideo

Kom maak jou eie Musiekvideo

Werksinkel: Kom maak jou eie Musiekvideo. Ontdek bekostigbare maniere om jou eie musiekvideo te maak – met minimale toerusting en maksimum kreatiwiteit! Hierdie unieke werkswinkel neem die vorm aan van ‘n gesellige gesprek om ‘n tafel waar sangers hul lied opneem en...