Die VYFTIGERS – Neil Sandilands, Schalk Joubert, Gian Groen en Abel Kraamsaal Hierdie jaar is Afrikaans amptelik 100 jaar oud en dit is die 25ste jaar wat Kalfiefees gehou word. Neil Sandilands, Schalk Joubert, Gian Groen & Abel Kraamsaal het pas hulle 50ste...
HARTSBRIEWE met Hannes van Wyk en Coenraad Rall Maak gereed vir ’n aand vol lag, warmte en ’n bietjie romanse met Hartsbriewe! Met betowerende musiek deur Coenraad Rall as pianis, en Hannes van Wyk wat ’n heerlike versameling briewe voorlees wat die snaakse,...
Dit is 2025, saammet Kalfiefees 25 vier Jak de Priester sy 23ste jaar in die Afrikaanse musiekbedryf. Dit is ook die jaar waarin Afrikaans 100 jaar as amptelike taal van Suid-Afrika vier. Jak de Priester het in sy pad as sanger al ’n paar treffers geskryf – elke lied...
SWERWERSONGS MET PIETMAN GELDENHUYS EN ANNA DAVEL Pietman Geldenhuys en Anna Davel se paaie kruis al vir jare. Op verhoë waar klomp kunstenaars saam musiek maak, langs ‘n kuiervuur tydens ‘n feestelikheid, by troues van vriende, begrafnisse van musieklegendes en...
Die Kaalkop Waarheid (DKW) & Hanru Niemand aan die Wasgoedlyn Die Kaalkop Waarheid (DKW) is almal wat weet se gunsteling oorspronklike Afrikaanse ‘folk’ band wat sy ontstaan in Pretoria het. Die lede bestaan uit Nardus du Plooy (liedjieskrywer), Christo Strauss...