KATRIEN, DIE KING EN DIE KWEEN ‘n Kabaret-blyspel Met Elzabé Zietsman, André Schwartz en Tony Bentel Vervaardig deur Drama Drama Produksies Katrien, ’n voormalige kabaretster, en haar man, Donovan, is al ’n ewigheid vasgevang in die alledaagsheid van ’n dorpie sonder...
Na die depressie van 1930 gaan werk sy in Kaapstad. As hoofhuishoudster is dit omtrent landuit vir ‘n meisie van die Karoo. Maar ons plaasmeisie vind gou die lady in haar en dans deur die strate! Sy is terug plaas toe en die jonkmans begin spoedig opsitkers hou....