Liefde is, Romanseskrywers Elsa Winckler, Malene Breytenbach, Ilse Beukes en Alicia Hanekom is kenners van die liefde, veral die romantiese soort! Om ‘n liefdesverhaal, vernaam ‘n Romanza te skryf, lyk dalk heel maklik en resepmatig, maar ons weet dit is nie. Ons vra...
Dana en Bun gesels Dana Snyman se Seun en Bun Booyens se Troep vertel verskillende stories van dieselfde tydperk in ons land se geskiedenis. Dana brei in Seun uit oor dinge waaroor hy nie graag voorheen geskryf het nie, en in Troep gee Bun ‘n stem aan honderde soldate...
Tannie Maria kom maak ‘n draai Almal se gunsteling “agony aunt” en leunstoelspeurder kom kuier in die Overstrand. Sally Andrew, skrywer van die gewilde Tannie Maria-reeks en nou ook van die wonderlike resepteboek, Recipes to live for: A Tannie Maria Cookbook, gesels...
Wat koop ek vir my kind/kleinkind om te lees? Hoe kry ek die kleinspan aan die lees? Kom luister na die raad van drie van ons land se voorste kinder- en jeugboekskrywers, wat meer oor hulle nuutste boeke vertel, maar ook oor wat húlle dink, kinders van vandag se...
‘n Misdaad op elke boekrak Of dit fiksie of ‘n ware lewensdrama is, maak nie saak nie, wanneer daar ‘n misdaad gepleeg word, staan lesers reg om die boek te koop. Hoekom is misdaadfiksie so gewild? Jonathan Amid vra reguit vrae aan Bettina Wyngaard (oor haar nuutste...