Boekekuiers-reeks 2025 | Alles-in-Een Toegangskaartjie

Genre: BOEKEKUIER

Let asb: Die ‘Bespreek Nou’ skakel maak ‘n nuwe blad oop

Datum

1 AUG - 9 AUG

Tyd

10:00 - 15:00

Venue

Prys

R400

Tydsuur

Ouderdomsbeperking

Beleef die magie van stories, skrywers en geselskap – met een kaartjie wat jou toegang gee tot al die onderstaande Boekekuiers.


Let wel:
Hierdie alles-in-een kaartjie gee jou algemene toegang tot al 8 Boekekuiers. Geen aparte besprekings nodig vir elke sessie nie – wys eenvoudig jou kaartjies by die ingang van elke gesprek.


Hierdie kaartjie sluit algemene toegang in tot die volgende sessies:

Program:

Wat lees my kind/kleinkind?
Vrydag 1 Augustus 2025 | 10:00 – 11:00

Misdaad
Saterdag 2 Augustus 2025 | 10:00 – 11:00

ADDICT
Sondag 3 Augustus 2025 | 15:00 – 16:00

Antjie Krog
Dinsdag 5 Augustus 2025 | 18:00 – 19:00

Breyten Breytenbach-huldiging
Woensdag 6 Augustus 2025 | 17:00 – 18:00

Liefde is | Romanseskrywers
Vrydag 8 Augustus 2025 | 14:00 – 15:00

Dana en Bun gesels
Saterdag 9 Augustus 2025 | 10:00 – 11:00

Tannie Maria kom maak ‘n draai
Saterdag 9 Augustus 2025 | 14:00 – 15:00

Nog vertonings in hierdie genre