Liefde is, Romanseskrywers
Elsa Winckler, Malene Breytenbach, Ilse Beukes en Alicia Hanekom is kenners van die liefde, veral die romantiese soort!
Om ‘n liefdesverhaal, vernaam ‘n Romanza te skryf, lyk dalk heel maklik en resepmatig, maar ons weet dit is nie.
Ons vra hierdie vier kenners of liefde wérklik so eenvoudig is soos wat dit in hulle storieboeke lyk.
Kom luister gerus saam en staan die kans om ‘n geskenkpak te wen.
Tydsduur: 60 min
Ouderdomsbeperking: Geen