Ontdek jou sangstem

Ontdek jou sangstem

ONTDEK JOU SANGSTEM AANGEBIED DEUR Pierre en Pauli Produksies. Hierdie slypskool neem jou deur al die stappe na die ontdekking en ontwikkeling van jou sangstem. Kom leer hoe om met selfvertroue jou stem te vind. Leer wat die omvang van jou stem is. Vind uit waar jou...
Sprekervaardigheid vir Skoliere en Leergierige Volwassenes

Sprekervaardigheid vir Skoliere en Leergierige Volwassenes

AANGEBIED DEUR Pierre en Pauli Produksies. Die voorbereiding en aanbieding van ’n redenaarstoespraak is ’n fyn kuns en tegniek wat ’n gemiddelde spreker van ’n skitterende redenaar onderskei. Pauli van Niekerk, bekende spreker, redenaarskenner en hoof van die...
Die skryf van ‘n wentoespraak

Die skryf van ‘n wentoespraak

SKRYF ‘N WENTOESPRAAK AANGEBIED DEUR Pierre en Pauli Produksies. Is jy ’n redenaar wat die regte woorde in ’n ry wil kry, ’n desperate mamma wat moet help skryf, of ’n onderwyser wat meer kennis oor die skryf van toesprake wil opdoen? Dan is hierdie slypskool vir jou....
Abstract Art

Abstract Art

Abstract Art with Sue Conradie. Abstrakte kuns in olie medium: Prettige en praktiese maniere om nuwe idees te ontdek en die vloei van kreatiwiteit aan te moedig. Voeg diepte en vryheid by jou werk, maak nie saak wat jou verfstyl is nie.