Jak de Priester kuier saam met plaaslike digters

Jak de Priester kuier saam met plaaslike digters

DIGTERS EN HUL DIGKUNS In gesprek met Jak de Priester. Vier digters, drie Afrikaans en een Engels, lees van hul eie werk voor en gesels met Jak oor hul skryfwerk, en vertel meer van hulself. Een digter het al gepubliseer, die ander skryf net vir eie genot. Tussendeur...