Waterverf met Arie Swanepoel

Arie Swanepoel
Genre: WERKSWINKEL

Let asb: Die ‘Bespreek Nou’ skakel maak ‘n nuwe blad oop

Datum

2 AUG VRYDAG

Tyd

9:00

Venue

Multi Purpose Centre

Prys

R 550

Tydsuur

120 min

Ouderdomsbeperking

Geen

Waterverf Vrouefiguur met Arie Swanepoel. Waterverf tegnieke in ‘n los, intuitiewe en kreatiewe styl met demonstrasie en leiding van ekspert Arie Swanepoel. Arie Swanepoel, a South African artist and instructor, specialises in mixed media and watercolors. His unique, loose, interpretive style on large canvases captures the essence of African wildlife and the beauty of large portraits. Arie aims to convey the emotions of people and animals, using a limited palette and a direct approach to create evocative, expressive works.

Nog vertonings in hierdie genre