Vincent – His quest to love and be loved

Daniel Anderson, Paul Ferreira
Genre: Kuns

Let asb: Die ‘Bespreek Nou’ skakel maak ‘n nuwe blad oop

Datum

1 AUG DONDERDAG

Tyd

19:00

Venue

Munisipale Ouditorium

Prys

R 280

Tydsuur

70 min

Ouderdomsbeperking

Geen

Vervaardig deur Wela Kapela-produksies. Met Daniel Anderson en Paul Ferreira (klavier). Die lewe en kuns van Vincent van Gogh word in ’n verbluffende nuwe lig beskou. Wyn & peuselhappies ingesluit. Daniel Anderson wissel tussen ’n narratiewe stem en dié van Van Gogh self, wat hardop praat soos hy briewe aan sy broer Theo skryf. Met verwerkings van gewilde musiekteater-, pop-, rock- en jazzliedjies skilder die stuk ’n portret van ’n gekwelde man met ’n skeppingsdrang – en ’n diep begeerte om lief te hê en liefgehê te word.

Nog vertonings in hierdie genre