Verhale van ‘n Nomade deur Christof Berg

Christof Berg
Genre: MUSIEK

Let asb: Die ‘Bespreek Nou’ skakel maak ‘n nuwe blad oop

Datum

3 AUG SATERDAG

Tyd

19:00

Venue

Munisipale Ouditorium

Prys

R 190

Tydsuur

80 min

Ouderdomsbeperking

Geen

VERHALE VAN ’N NOMADE MET Christof Berg. In dié musiekvertoning neem die pianis, sanger en storieverteller Christof Berg die gehoor op reis deur ’n mistieke soutplaas in die Vrystaat na die boheemse kunstenaars-gemeenskap in die Kaap. Musiek lei hom na vele eksotiese lande, vasbeslote om die onbereikbare te vind. Die vertoning is ’n kombinasie van oorspronklike musiek en ook bekende treffers uit die pen van kunstenaars soos Amanda Strydom, Koos Kombuis en Billy Joel.

Nog vertonings in hierdie genre