The Gods Must Be Crazy (1980)

N!xau G!kau, Sandra Prinsloo, Marius Weyers
Genre: FLIEKFEES

Let asb: Die ‘Bespreek Nou’ skakel maak ‘n nuwe blad oop

Datum

3 AUG SATERDAG

Tyd

13:00

Venue

Romantiques

Prys

R 95

Tydsuur

110 min

Ouderdomsbeperking

All Ages

The Gods Must Be Crazy (1980) N!xau G!kau, Sandra Prinsloo, Marius Weyers (110 min) KOM FLIEK SAAM! Geniet hoogtepunte uit die Afrikaanse rolprentskatkis wat gehore reeds sedert 1916 meevoer en vermaak. Al die rolprente wys by Romantiques, Aberdeenstraat 18, Hermanus. Kaartjies kos R95 per fliek – dit sluit springmielies in.

Nog vertonings in hierdie genre