Rolex met ‘n K

Ignatius van Heerden, André Lotter
Genre: KOMEDIE

Let asb: Die ‘Bespreek Nou’ skakel maak ‘n nuwe blad oop

Datum

10 AUG SATERDAG

Tyd

10:00

Venue

Sandbaaisaal

Prys

R 150/190/220

Tydsuur

70 min

Ouderdomsbeperking

Geen

ROLEX MET ’N K. MET André Lötter en Ignatius van Heerden. TEKS: Braam van der Vyver. REGIE: Lihan Pretorius en Johan van der Merwe. VERVAARDIGER: Leftfoot Theatre Productions. Speurdersersant Wihan Byleveld ondersoek die roof van ’n Rolex – een van net 10 in die wêreld wat met ’n “k” gespel word en deur ’n berugte vervalser op internetveilings verkoop word. Sy ondersoek lei hom na Jean du Randt, die plaasseun met ’n geheim; Louis-Louise LeBonn, die fopdos pierewaaier; en Leksie Pieterse, die betowerende assistent by die juweliers winkel. Wie is die skuldige, of is daar ’n ander vangplek? Geniet ’n “whodunnit” wat jou gaan laat skater en aan die raai hou, een wat jy nie mag misloop nie!

Nog vertonings in hierdie genre