Poplap die lappop

Pierre & Pauli Produksies
Genre: KINDERTEATER

Let asb: Die ‘Bespreek Nou’ skakel maak ‘n nuwe blad oop

Datum

9 AUG VRYDAG

Tyd

10:00

Venue

Whale Coast T (Bean Bag)

Prys

R 80/50

Tydsuur

40 min

Ouderdomsbeperking

Geen

Poplap is ‘n lewensgroot lappop wat kinders sing-sing leer van interessante dinge soos kleure, getalle, die dae van die week, goeie maniere en selfs die name van die planete. Dit is ‘n interaktiewe en prettige aanbieding wat geskik is vir maats van 2 tot 8 jaar. Die res van die familie is natuurlik ook welkom!

Nog vertonings in hierdie genre