(Oor)Vloed

Hoërskool Hermanus
Genre: TIENERTONEEL

Let asb: Die ‘Bespreek Nou’ skakel maak ‘n nuwe blad oop

Datum

3 AUG SATERDAG

Tyd

18:00

Venue

Hoërskool Hermanus

Prys

R 100/80

Tydsuur

45 min

Ouderdomsbeperking

Geen

OORVLOED MET Jana Marais, Dederei Johnson, Greatha Cupido, Zanele Tshazibane, Belinda Pike, Bianca Bothma, Kamran Laing, Michail Kleyn, Dayaan Abdurahamen. TEKS EN REGIE: Elenoré Wilson en Dayne Nel. In September en Oktober 2023 is die Overberg deur rampspoedige storms en vloede getref. In hierdie veeltalige produksie ondersoek leerders van die Hoërskool Hermanus die begrip van “oorvloed”, en die effek wat te veel of te min op die omgewing en die mens het. Digkuns, monoloë en bewegingsteater vloei ineen in dié visuele uitbeelding van oorvloed en die gevolge van te veel of te min tot jou beskikking hê.

Nog vertonings in hierdie genre