Neil Sandilands & Die Band “Land en Sand”

Neil Sandilands, Schalk Joubert, Ronan Skillen, Frank Freeman
Genre: MUSIEK

Let asb: Die ‘Bespreek Nou’ skakel maak ‘n nuwe blad oop

Datum

2 AUG VRYDAG

Tyd

20:00

Venue

Whale Coast Theatre

Prys

R 230

Tydsuur

80 min

Ouderdomsbeperking

Geen

NEIL SANDILANDS EN DIE BAND ‘LAND EN SAND’ MET Neil Sandilands, Schalk Joubert, Frank Freeman, Ronan Skillen. Die Emmy-benoemde akteur en Sama benoemde musikant Neil Sandilands toer weer die land plat saam met sy raakvat orkeslede Schalk Joubert, Frank Freeman en Ronan Skillen. Dié veteraanakteur van internasionale televisiereekse soos Sweet Tooth, The Flash en The 100, asook die plaaslike reekse Die Groot Niks, Desert Rose en 7de Laan, het geen bekendstelling nodig nie. Die musiek in dié produksie kom van Sandilands se bekende albums Sangoma Sandilands & Jou Pa se Posse, Allegaarkie vir ’n Askeet, Die Groot 5, Die Groot Niks, asook nuwe werke wat nog nie opgeneem is nie.

Nog vertonings in hierdie genre