Mal oor jou SA

Frazer Barry, Deniel Barry, Lyntjie Jaars, Earl Witbooi
Genre: MUSIEK

Let asb: Die ‘Bespreek Nou’ skakel maak ‘n nuwe blad oop

Datum

8 AUG DONDERDAG

Tyd

20:00

Venue

Sandbaaisaal

Prys

R 220/190/150

Tydsuur

60 min

Ouderdomsbeperking

Geen

MET Frazer Barry, Lyntjie Jaars, Deniel Barry, Earl Witbooi. TEKS EN REGIE: Frazer Barry. VERVAARDIGER: OEPS (Ons Eie Produksies). In Mal oor jou Suid-Afrika span die twee TV-aanbieders Frazer Barry (OmmiGhellie en Fiësta) en Lyntjie Jaars (Klop en Oppie Stoep) kragte saam met die bekroonde Overbergse musiekgroep Tribal Echo deur eg Suid-Afrikaanse stories en staaltjies met oorspronklike volksmusiek te kombineer. Mal oor jou Suid-Afrika neem jou op reis na die mooi van ons land se mense. Jy gaan dans, lag, ’n traan pik, droom en op vele maniere opnuut verstaan hoekom Suid-Afrikaners so passievol oor die land en haar mense is!

Nog vertonings in hierdie genre