Kliek, deel, inspireer: Herontdek SA met die kamera, met Joe Lategan

Joe Lategan
Genre: WERKSWINKEL

Let asb: Die ‘Bespreek Nou’ skakel maak ‘n nuwe blad oop

Datum

2 AUG VRYDAG

Tyd

10:30

Venue

Munisipale Ouditorium

Prys

R 100

Tydsuur

180 min

Ouderdomsbeperking

Geen

Kiek, deel, inspireer: Herontdek SA met jou kamera MET Joe Lategan (in Afrikaans en Engels angebied) Sluit aan by ander fotograwe wat daartoe verbind is om die skoonheid van Suid-Afrika vas te vang, met waardevolle resultate: Dit wakker ’n gevoel van trots by die gemeenskap aan, lok besoekers en dra by tot die ekonomie en samelewing. Re-capture South Africa with the camera. Capture, share, inspire” encapsulates the multifaceted impact of good photography as well as beyond mere visual representation. It advocates creating communities of photographers to create a compelling visual identity for municipalities/destinations/routes that highlights its unique attributes, fosters community pride and attracts visitors. It also emphasises the enduring value and influence of photographers in documenting and shaping our world, and by highlighting their unmeasured contributions to the economy and society.

Nog vertonings in hierdie genre