Jak de Priester kuier saam met plaaslike digters

Jak de Priester
Genre: DIGKUNS

Let asb: Die ‘Bespreek Nou’ skakel maak ‘n nuwe blad oop

Datum

2 AUG VRYDAG

Tyd

14:00

Venue

Munisipale Ouditorium

Prys

R 50

Tydsuur

45 min

Ouderdomsbeperking

Geen

DIGTERS EN HUL DIGKUNS In gesprek met Jak de Priester. Vier digters, drie Afrikaans en een Engels, lees van hul eie werk voor en gesels met Jak oor hul skryfwerk, en vertel meer van hulself. Een digter het al gepubliseer, die ander skryf net vir eie genot. Tussendeur sing Jak, en lees self ’n gunsteling of twee voor

Nog vertonings in hierdie genre

No Post Found.