Hallo, is Bettie wat praat

Dean Smith
Genre: KOMEDIE

Let asb: Die ‘Bespreek Nou’ skakel maak ‘n nuwe blad oop

Datum

10 AUG SATERDAG

Tyd

14:00

Venue

Hawston Sekondêr

Prys

R 150/120/100

Tydsuur

65 min

Ouderdomsbeperking

Geen

HALLO, IS BETTIE WAT PRAAT MET: Dean John Smith. REGIE, BELIGTINGSONTWERP EN TEGNIESE VERSORGING: Gantane Kusch. TEKS EN KOSTUUMONTWERP: Dean John Smith. ONDER LEIDING VAN: Oscar Petersen. Dean John Smith, Suidooster se geliefde Wade, klim weer in die skoene van die skreeusnaakse Bettie, sy aweregse sosialemedia-persona. Bettie is beroemd (of is dit berug?) vir die eiers wat sy oor alles en almal te lê het, hoewel sy gewoonlik die kat aan die stert beet het. ’n Komedie met resepte, skinderstories, en lief en leed. Okay, bapaai!

Nog vertonings in hierdie genre