Fiela se kind (1988)

Shaleen Surtie-Richards, André Rossouw, Lida Botha
Genre: FLIEKFEES

Let asb: Die ‘Bespreek Nou’ skakel maak ‘n nuwe blad oop

Datum

2 AUG VRYDAG

Tyd

13:00

Venue

Romantiques

Prys

R 95

Tydsuur

105 min

Ouderdomsbeperking

Geen

Fiela Se Kind met Shaleen Surtie-Richards, André Rossouw en Lida Botha (105 min) KOM FLIEK SAAM! Geniet hoogtepunte uit die Afrikaanse rolprentskatkis wat gehore reeds sedert 1916 meevoer en vermaak. Al die rolprente wys by Romantiques, Aberdeenstraat 18, Hermanus. Kaartjies kos R95 per fliek – dit sluit springmielies in.

Nog vertonings in hierdie genre