Dude, waa’s my phone?

Jeremeo le Cordeur
Genre: KOMEDIE

Let asb: Die ‘Bespreek Nou’ skakel maak ‘n nuwe blad oop

Datum

8 AUG DONDERDAG

Tyd

16:00

Venue

Whale Coast Theatre

Prys

R 150/100

Tydsuur

65 min

Ouderdomsbeperking

Geen

DUDE, WAA’S MY PHONE? MET Jeremeo Le Cordeur. REGISSEUR: Dean van der Ventel. VERVAARDIGER: Vulture Productions in samewerking met NATi en KKNK Jou gunsteling-dude, Dean September, is terug, maar sy foon is weg en skielik maak die wêreld nie meer sin nie. Met die hulp van sy vriende, gespeel deur die stemkunstenaars Dean Balie, Veronique Jephtas, Lee Roodt, Chenal Kock – en ’n spesiale verskyning deur #OumaLilly — ontdek Dean blitsvinnig dat sy wêreld nie meer sin maak sonder sy foon nie. Die produksie is meer as net ’n teateropvoering. Dit dien as ’n medium waarmee Jeremeo en sy span moeilike sosiale kwessies ondersoek deur middel van die kunste. Soos Dean sy foon opspoor, kry die gehoor insig in die positiewe sowel as die negatiewe uitwerking van digitale media—van blootstelling aan virtuele kennis tot prosesverslawing.

Nog vertonings in hierdie genre