Deon Meyer in gesprek met Jonathan Amid

in gesprek met: Jonathan Amid
Genre: BOEKEKUIER

Let asb: Die ‘Bespreek Nou’ skakel maak ‘n nuwe blad oop

Datum

3 AUG SATERDAG

Tyd

10:00

Venue

Munisipale Ouditorium

Prys

R 50

Tydsuur

45 min

Ouderdomsbeperking

Geen

DEON MEYER In gesprek met Jonathan Amid. Met min of meer 20 boeke, verskeie kortverhaalbundels en etlike televisie- en filmtekste op sy kerfstok, is daar min mense wat nog nie met Deon Meyer en sy werk paaie gekruis het nie. Hy is ’n huishoudelike naam, selfs al is jy nie ’n leser nie. Bennie Griessel los misdade op in 28 tale, maar hy vloek nog steeds die lekkerste in Afrikaans.

Nog vertonings in hierdie genre