Charcoal and Drawing with Ronaldo Bantom | Werkswinkel

Ronaldo Bantom
Genre: WERKSWINKEL

Let asb: Die ‘Bespreek Nou’ skakel maak ‘n nuwe blad oop

Datum

3 AUG SATERDAG

Tyd

10:00

Venue

Multi Purpose Centre

Prys

R 550

Tydsuur

180 min

Ouderdomsbeperking

Geen

Charcoal and drawing with Ronaldo Bantom. Ronaldo Bantom is ‘n kunstenaar en gee onderrig in kuns by The Creative Space in Hawston. Kom leer by hom die fyner tegnieke van teken en ontwerp met grafiet en houtskool waarmee hy meesterlike werke lewer op internasionale vlak. Gaan huis toe met ‘n paar voltooide werke en ‘n wegneem pakkie om jou nuwe kunstegniek mee te oefen.

Nog vertonings in hierdie genre