Byster

Lara Hattingh
Genre: DRAMA

Let asb: Die ‘Bespreek Nou’ skakel maak ‘n nuwe blad oop

Datum

10 AUG SATERDAG

Tyd

18:00

Venue

Munisipale Ouditorium

Prys

R 150

Tydsuur

85 min

Ouderdomsbeperking

Geen o.13

BYSTER MET Lara Hattingh. REGISSEUR, DRAAIBOEK, MUSIEK, KOSTUUMONTWERP EN VERVAARDIGER Lara Hattingh. TEGNIESE ONTWERP Wicus Louw. Byster is verlede jaar by die US Woordfees se Fringe bekroon met die Woordtrofee vir Beste Prestasie. Dit vertel die verhaal van ’n oningeligte, naïewe jong vrou wat sukkel om deur die diep waters van 2023 te kom. Sy is regtig snaaks, maar waarskynlik ’n bietjie van ’n narsis. In ’n bundel oënskynlik lukrake verhale vertel sy kaalkop wat sy dink. Sy wonder wat dit beteken om ’n vrou te wees en of sy haarself regtig ’n Afrikaner kan noem. Sy weet dit nie, maar sy hardloop. Of sy van iets probeer wegkom, is onduidelik.

Nog vertonings in hierdie genre