Ballroom boy (SBA aanbieding)

Liande Valentyn, Ayden Croy, Zinedine Manus
Genre: DRAMA

Let asb: Die ‘Bespreek Nou’ skakel maak ‘n nuwe blad oop

Datum

10 AUG SATERDAG

Tyd

16:00

Venue

Hawston Sekondêr

Prys

R Gratis

Tydsuur

45 min

Ouderdomsbeperking

All Ages

Ballroom boy (SBA aanbieding) Liande Valentyn, Ayden Croy, Zinedine Manus. Geselskap: Liande Valentyn, Ayden Croy en Zinedine Manus. Regisseur: Nolan Africa. Navorsing: Sandra Prinsloo & Christo Davids. Skrywer: Christo Davids. Verhoogbestuurder: Edson Hector. Vervaardiger: Die SBA (Stigting vir Bemagtiging deur Afrikaans). ’n Drama om die stigma wat heers rondom veroordeelde misdadigers ná vrylating te probeer afbreek en beter integrasie in die samelewing probeer bewerkstellig vir ‘n nuwe toekoms. ’n Kort Gespreksessie met die gehoor volg ná afloop van die vertoning. A drama trying to break down the stigma that prevails around convicted criminals after release for a better integration into society and establishing a new future. A short discussion with the audience follows after the performance.

Nog vertonings in hierdie genre